速報APP / 圖書與參考資源 / Gratis Bybel in Afrikaans

Gratis Bybel in Afrikaans

價格:免費

更新日期:2017-10-04

檔案大小:7.3M

目前版本:2.0

版本需求:Android 4.0.3 以上版本

官方網站:http://openbiblecommunity.org/

Email:laurentmorintgh@gmail.com

聯絡地址:Rua de Deus 409 Jesus 1st Church Paris, France

Gratis Bybel in Afrikaans(圖1)-速報App

Laai die beste Bybel App af: ‘n weergawe van die Heilige Bybel in Afrikaans, heeltemal gratis. Ons bied die Afrikaanse Bybel, ‘n vertaling in Afrikaans vanaf Hebreeus, Aramees en Griekse brontekste.

Laai die mees akkuraatste vertaling van die Heilige Boek af in Afrikaans, die derde mees gesproke taal in Suid-Afrika.

Gratis Bybel in Afrikaans(圖2)-速報App

Moenie die kans misloop om hierdie gratis Bybel te hê nie, ‘n weergawe wat u op u foon sal kan lees, maak nie saak waar u is. Daar is altyd ‘n tyd om Bybel te lees!

Nadat u die Bybel in Afrikaans op u “smartfoon” installer het, kan u die hele Bybel van lyn af lees, geenWi-fi of mobiele data konneksie word benodig na dit afgelaai is.

Gratis Bybel in Afrikaans(圖3)-速報App

Die app is baie natuurlik en intuïtief so u kan al u aandag fokus op die heilige boodskap wat God aan ons gegee het in die Bybel.

Hou u Bybel by u waarookal u gaan!

Gratis Bybel in Afrikaans(圖4)-速報App

Ons aanlyn Bybel het twee hoof gedeeltes: Ou en Nuwe Testament. Die boeke van die Bybel is:

Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi, Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine, Korintiërs 1 en 2, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Openbaring.

Gratis Bybel in Afrikaans(圖5)-速報App